Our Artists
"We have the stars"
Kurt Darren
Dozi
Jannie Moolman
ADAM
Radio Kalahari Orkes
Die Heuwels Fantasties

Hennie Jacobs (Diederick - 7de laan)

Hykie Berg
Deidre
Christina Storm
Dozi & Nianell
International Tour:  February 2012 - Superstar Legends  The Hollies
Irene-Louise van Wyk
Irene van Wyk
24/09/65-12/10/09

 (RIP)

Louis van Wyk
Welcome to Music Profile

Welkom by die Music Profile webtuiste en ons wêreld vol opwindende aktitwiteite in die vermaaklikheidsbedryf. Ons vertrou dat 2011 sover suksesvol was en dat u gereed is vir die wonderlike verrassings wat die res van die jaar mag inhou.

Music Profile (gestig in 1976 deur bestuurs-"guru" Louis van Wyk) is ongetwyfeld die markaanwyser in die besigheid van persoonlike kunstenaarbestuur en die reël van skouspelagtige vertonings en nasionale toere. Louis van Wyk vier vanjaar sy 35ste jaar in die Suid-Afrikaanse musiekbedryf.

Sedert 1976 het Louis van Wyk (destyds bekend as “King Louis”) liefhebbers van diskomusiek vermaak deur as platejoggie op te tree in nie minder nie as 12 top Suid-Afrikaanse diskoteke van die tyd, skares in Duitsland, Londen en Spanje vermaak en die toonaangewende Raffles diskoteek te Sun City geopen en vir 3 jaar daar opgetree. Belangrike en hoogs-aangeskrewe nasionale kompeties is deur Music Profile bedink en aangebied, onder andere die eerste “National Dance Championships”, and “Battle of the DJ's” en die eerste vroulike platejoggie kompetisie.

Na Louis se fenomenale loopbaan as platejoggie het Music Profile van die grootste sterre in die vermaaklikheidsbedryf bestuur, ...Jacques De Coning, Karen Ferreira, Willem Botha, Andriëtte, André Schwartz, Cinema, Mango Groove, het Luv U So met groot sukses begin, Karin Hougaard, Mej SA 1985 & Mej Duitsland Andrea Steltzer, Sunnette Bridges, Die Campbells, Nianell, Amor Vittone, Joost v.d. Westhuizen asook die daarstelling van die Joost van der Westhuizen huldeblyk funksie, Nàdine, Patricia Lewis, Kurt Darren, Steve Hofmeyr, Pieter Koen, Danie Niehaus, en Bok van Blerk…. om maar ‘n paar te noem. In 1989 het Louis 50 uitverkoopte “Dasiefoutie” vertonings met Leon Schuster aangebied en gedurende Feb 2003 het Louis van Wyk die baie suksesvolle "Groot 5 en die Lollipop toer" aangebied wat deur meer as 60 000 mense gesien is. Indrukwekkend, né! Die 7 Wonders Toer aangebied en is deur 25 000 mense gesien gedurende Maart 2005!! Louis van Wyk het weer alle doelpale oortref met die reusagtige sukses van Steve Hofmeyr se "ALLES IN EEN NAWEEK" waartydens 24 000 mense dit bygewoon het met Steve + 8. Louis het vir Steve Hofmeyr bestuur vir 19 Jaar.

Onder die naam ShowStar Concerts het Music Profile verskeie internasionale kunstenaars na Suid-Afrika gebring en landswye toere aangebied, onder andere Bad Boys Blue, Bonnie Tyler, Smokie, Foster & Allan, A-ha, White Heart, Vaya Con Dios, Samantha Fox, Jethro Tull, Deep Purple, Uriah Heep, Electric Light Orchestra, The Hollies, Barney the Purple Dinosaur, waartydens die optredes hy betrokke was by die Nelson Mandela Children's Fund en World Classic Rockers, bestaande uit lede van groepe soos Toto, Moody Blues, The Knack, Spencer Davis Group en Steppenwolf. Louis van Wyk het ook omgesien na die algehele vermaaklikheids portefeulje van die Randse Paasskou vir 13 jaar.

Music Profile Agency kan ook enige kunstenaar verskaf wat benodig mag word vir enige funksie. Kontak Music Profile nou!!!!

Huidiglik bestuur Music Profile nogsteeds die room van Suid Afrikaanse se talent.

----------------------------------------------------------------------------------

Welcome to the Music Profile website and our world of exciting activities in the entertainment industry. We trust that 2011 was successful so far and that you are ready for the wonderful surprises the rest of the year might have in store.

Music Profile (formed in 1976 and headed by management guru Louis van Wyk) is without a doubt the market leader in personal management and the organization of spectacular shows and national tours. Louis van Wyk is celebrating 35-years in the South African music industry this year.

From 1976, Louis van Wyk (known then as “King Louis”) entertained lovers of disco music, performing as a DJ in no less than 12 top South African discotheques of the time, also entertaining crowds in Germany, London and Spain, and opening the prestigious Raffles Discotheque at Sun City and performing a 3-year stint there. Major national groundbreaking competitions were devised and staged by Music Profile, among others the first National Dance Championships, Battle of the DJ's and the first Female DJ competitions.

Subsequent to Louis van Wyk's phenomenal career as a DJ, Music Profile managed some of the top stars in the entertainment industry, …. Jacques De Coning, Karen Ferreira, Willem Botha, Andriëtte, André Schwartz, Cinema, Mango Groove, formed and staged the music sensation Luv U So, Karin Hougaard, Dozi, Miss SA 1985 & Miss Germany Andrea Steltzer, Sunette Bridges, Die Campbells, Nianell, Amor Vittone, Joost v.d. Westhuizen as well as arranging the Joost van der Westhuizen tribute function, Nàdine, Patricia Lewis, Kurt Darren, Steve Hofmeyr, Pieter Koen, Danie Niehaus and Bok van Blerk…. to name but a few. In 1989 Louis staged 50 “Dasiefoutie” sell-out shows with Leon Schuster and during Feb 2003 Louis van Wyk was also responsible for staging the extremely successful "Groot 5 & the Lollipop Tour". Seen by more than 60 000 people!!! Quite an impressive track record! Presented the "7 Wonders" Tour that was seen by 25 000 people during March 2005!! Louis van Wyk yet again, surpassed all previous records with the gigantic success of the Steve Hofmeyr "ALLES IN EEN NAWEEK " show, which was attended by 24000 people with Steve + 8. Louis managed Steve for 19 years.

Under the name of ShowStar Concerts, Music Profile brought to our shores and toured the following international artists: - Bad Boys Blue, Bonnie Tyler, Smokie, Foster & Allan, A-ha, White Heart, Vaya Con Dios, Samantha Fox, Jethro Tull, Deep Purple, Uriah Heep, Electric Light Orchestra, The Hollies, Barney the Purple Dinosaur, and during this visit he was also involved in the Nelson Mandela Children's Fund and World Classic Rockers, comprising members of bands like Toto, Moody Blues, The Knack, Spencer Davis Group and Steppenwolf. Louis van Wyk also looked after the entire entertainment portfolio at the Rand Easter Show for 13 years.

Music Profile Agency can also provide you any artist you might be interested in for your function or any event. Contact Music Profile now!!!

Currently Music Profile still manages the cream of South African talent.