|
|
LOUI FISHBefaamde model en glansaanbieder Loui Fish kan nou ook deur Music Profile Management bespreek word om 'n tikkie glans aan jou geleentheid te gee. Hierdie skoonheid is ook mede-aanbieder van Tonge Los, wat weer vanaf 1 April 2011 op kykNET te sien sal wees,en gaan ook as gasaanbieder deel van die Musikale Mania-toer uitmaak..
|